Guest reviews:
Wish we could share all the wonderful comments from our guest books, but it is just to many. We keep a guest book in each unit and appreciate all the comments from our guests. If you want to see more, you can also read our reviews on SafariNow, LekkeSlaap and Travelground.
Sataar family: We as a family would like to thank first and fore mostly safari for introducing us to Ankergooi. Louise is the most welcoming and hospitality person. She made us feel very at eased and homely, we enjoyed the stay so much as if we were at our own home. I'm sure that she is in the right business and she is highly quality to the tourist industry and to the holiday makers. Her accommodation is neat en stunning, the natural environment and fresh air around her stay swallow you in, it takes a full load off your shoulders. Louise, your goodness and fineness made us wanted to stay longer, but unfortunately we also have commitments, but this perfection and class and transcendence that you offered us during our stay will be a memorable one. We will sing the praises of our greatness and excellent ways that you made this short holiday for us possible. Keep doing what you do the best. See you soon. Louise, Keep it up!
George en Cecile Pretorius: 'n Uitspanplek duisend vir oud en jonk!
Ken and Marge Roberts, England: Thank you for a lovely stay. We only wish we could have stayed longer. We felt so welcome and the apartment is lovely. Thanks!
Marcel en Lutgart: Wij sijn hier zeer goed onthaalt. Zeer vriendelijke mensen. Hopelijk tot ziens.
Thelma Smit: (Serenity) Ons het so lekker gekuier. Dankie dat ons van julle gasvryheid gebruik kon maak. Mag die Here elkeen seën wat in hierdie huis vertoef.
Esté C op LekkeSlaap: Skoon, netjies, goeie waarde vir geld en baie gasvry! Ons sal nooit weer iewers anders bly wanneer ons Stilbaai toe gaan nie! Dankie vir 'n wonderlike naweek! Ons verblyf was baie lekker, die huis is lekker ruim, ten volle toegerus, lekker erf vir kinders om te speel. Dis mooi skoon, netjies en baie gerieflik! Beslis waarde vir geld! Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie! Baie dankie Danie en Louise
Christi Smal (Bloemfontein) Baie dankie is nie genoeg nie! Ek het 'n week terug hier aangekom as 'n vreemdeling, gedink ek is net nog 'n gas. Julle et my tuis laat voel soos by my eie huis - regte Kalaharie gasvryheid! Ek het 2 hartsmense bygekry wat ek vir ewig sal koester. Sien julle hopelik binnekort weer. Mag Liefde, goedheid en guns julle metgesel wees waar julle ookal gaan! Blessings!
Marchand en Bertha (Harrismith) Baie dankie vir ons heerlike kamer. Ook dat ons altyd 'n naby blyplekkie het as ons na Ouma toe kom.
Ernestine (Malmesbury) Ai, wat sal 'n mens se van al hierdie dinge. Baie dankie Louise vir wie jy is. Vandat ek jou gebel het, nie geweet waar ek my hoof Saterdagaand sou neerle nie, het jy ingespring en gehelp. Dit was net so uitgewerk dat ek uiteindelik by jou opeindig. Ek bid dat God jou en jou besigheid sal seen. Dat goedheid en guns jou sal volg en Sy genade altyddeur genoeg vir jou sal wees. I'm certainly come stay over again. Thank you, Thank you, Thank you.. All my love
Winston en Marion (Plumstead, Cape Town) Baie lekker tyd beleef. Alles was mooi en rustig. Danie vir die lekker gesels. Ons kom weer terug!
Willem (Mosselbaai) Woorde kan nie die aangename tyd beskryf wat ek ondervind het van julle twee - Danie en Louise. Die liewe Vader seen julle op die pad wat hy vir julle saam met Hom loop! Baie dankie
Pieter en Carmen Sjoe, baie baie dankie altyd vir julle gasvryheid, hierdie kamer lyk pragtig en net perfek!
Thank you very much for your hospitality, your kindness and care. I had a wonderful stay and keep up the good work. Hoping that next year when we come back this place will be available. Once more thank you so much.
Sune en Morne (Melkhoutfontein) Ongelooflike lekker blyplek. Ons het dit baie geniet. Thank you
2 Robertsonners Baie dankie! Ons het so lekker gebly - 'n baie oulike plek.
Linda East Londen Thank you very much for the wonderful stay, everything was perfect. Danie for the lifts you gave me to the hall. You are such a wonderful couple both kind and caring. Thank you so much.
Cindy an Peter (Sedgefield) Dankie vir 'n stunning kamer. Neties, skoon en voorberei met liefde.
Sune en Morne Dis altyd so lekker rustig hier. On geniet altyd elke oomblik. Baie baie dankie vir Tannie en Oom Danie se gasvryheid en 'n plekkie vol liefde. Tot next time.
Donne en Nathan Drotskie Pragtige omgewing en amazing mense. Ons het baie gemaklik en lekker gebly, sal definitief terug wees. xxx
Marieta en Lena (Grabouw) Dankie vir 'n heelike nagrus en mooi verblyf. Tot weersiens.
Denis en Harriet Dankie, altyd 'n plesier en aangenaam.
Lappies en Heloise (Khathu) Baie dankie vir 'n pragtige plek en vriendelikheid.
Gideon Mostert en Johan Mouton Baie lekker geslaap. Ongelooflike verblyf. Sal dit aanbeveel.
Marthie en Willie Horn (Roberson) Baie netjies en ruim. Rustig, stil en veilig en loopafstand strand toe. Dankie vir julle gasvryheid.
Alan and Anita Keevy (Johannesburg) Thank you for a true Bed & Breakfast - great.